Adrienne Hill

Adrienne Hill
Geboorte (1937-07-22)22 Julie 1937
Sterfte 6 Oktober 1997 (op 60)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adrienne Hill (22 Julie 1937 – 6 Oktober 1997) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Compact (1962), Doctor Who (1963), 199 Park Lane (1965), en City Life (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy